Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file

God in die gewone

CLF se jongste publikasie, God in die gewone – gewaarwordinge van dinge wat ons nie kan sien nie, is nou beskikbaar.

Klik op die skakel om na die video te kyk waarin Karen Swart oor haar boek gesels.