Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file

CLF se jongste publikasie, Oop deure – wat Openbaring ons oor die kerk se roeping en lewe leer, is nou beskikbaar.

Klik op die skakel om die boekbekendstellingsgesprek te kyk, waar Dr Frederick Marais met die skrywer, Dr Coenie Burger en CLF se redakteur, Dr Gideon van der Watt gesels.

https://www.youtube.com/watch?v=1nIz1SoS1eA