In die April 2021 nuus kondig ons die Andrew Murray Prysfonds wenners aan, deel ons getuienisse van ons WEES ’n WENNER! Jeugprojek, deel ons Dankbaarheidsprojek- en Bybelprojekstories, spesiale aanbiedinge en meer.

Kliek gerus hier om dit te lees.