Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file

In die Junie 2021 nuus vier ons CLF se 64ste bestaansjaar, gesels ons oor die Jeugprojek se mediaveldtog op PEFM87.6 en deel ons weer Dankbaarheidsprojek-stories. Ons vertel van ons jongste publikasies, spesiale aanbod vir Vadersmaand, bevestig ons POPI Wet nakoming en nog meer.

Kliek gerus hier om dit te lees.