In die Maart 2021 nuus loots ons die opwindende Jeugprojek “WEES ’n WENNER”, deel ons Dankbaarheidsprojek-stories, vertel ons wat is nuut by CLF soos ePamflette, spesiale aanbiedinge en vele meer.

Kliek gerus hier om meer te lees.