In die September 2021 nuusbrief vier ons Prof Piet Meiring se 80ste verjaarsdag, Lentedag, Loslitdag en die Seisoen van die Skepping. Ons rig ook die uitnodiging om inskrywings vir die CLF – Elise Tempelhoff toekenning in te stuur, stel CLF se Boekklub bekend, deel projekstories en herinner kliente aan ons uitverkoping!

 Kliek gerus hier om dit te lees.