Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Februarie 2022 Nuus

Februarie 2022 Nuus

In die Februarie 2022 nuusbrief vertel ons van Jenni Kirby, skrywer van “Angry Love” se besoek aan Suid Afrika, ons groet Prof Jaap Durand, deel Dankbaarheidprojek stories en wat nuut is by CLF. Kliek gerus hier om dít en meer te lees.
Januarie 2022 Nuus

Januarie 2022 Nuus

In die Januarie 2022 nuusbrief deel ons die Week van Gebed, die status van ons Dankbaarheidsprojek en ander aanbiedinge. Ons groet ook ’n legende – Aartsbiskop Desmond Tutu, skrywer van ons Kinderbybel “God se kinders”. Kliek gerus hier om dít en meer te...
Desember 2021 Nuus

Desember 2021 Nuus

In die Desember 2021 nuusbrief deel ons getuienisse van ons “ongewone sendeling” sowel as skakels na pamfletvideos soos uitgebeeld deur kinders. Ons vertel nog Dankbaarheidstories en groet ’n legende – Suster Kockie. Kliek gerus hier om dít en meer te...
November 2021 Nuus

November 2021 Nuus

In die November 2021 nuusbrief stel ons #GivingTuesdaySA (30Nov) bekend, deel ons nuwe gratis hulpbronne en vertel ons van ons betrokkendheid by die Lutheraanse Sinode. Dis die Kersseisoen en nooi ons almal uit om ons boekwinkels en aanlynwinkel te besoek vir hul...
Oktober 2021 Nuus

Oktober 2021 Nuus

In die Oktober 2021 nuusbrief sê ons dankie aan elke Bybelprojek donateur en deel ons Dankbaarheidsprojek stories. Ons herinner aan ons jongste produkte en spesiale aanbiedinge sowel as ons e-pamflette wat oor “Domestic- and Gender based violence” handel en meer....
September 2021 Nuus

September 2021 Nuus

In die September 2021 nuusbrief vier ons Prof Piet Meiring se 80ste verjaarsdag, Lentedag, Loslitdag en die Seisoen van die Skepping. Ons rig ook die uitnodiging om inskrywings vir die CLF – Elise Tempelhoff toekenning in te stuur, stel CLF se Boekklub bekend, deel...