Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Dr Braam Hanekom

Dr Braam Hanekom is tans die direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, wat fokus op van die uitdagende sosiaal-maatskaplike kwessies van ons tyd. Hy is ook aan die voorsitter van die Hoop en Versoening Trust, voorsitter van SAFCEI (Southern African Faith Communities’ Environment Institute) en stigterslid van die Kogelberg Educational Trust.

Dr Hanekom was ondermeer studenteleraar op Stellenbosch, gemeeteleraar en moderator van die NG Kerk Sinode in Wes-Kaapland vir agt jaar (2007 – Mei 2015).

Hy was ook lank betrokke by leierskapsopleiding in die korporatiewe wêreld, is ‘n opgeleide mediator en die skrywer van agt boeke. Hy is ‘n gereelde rubriekskrywer vir Netwerk24 en kommentator op RSG en ander radiostasies.

Boek: Ons kan uit die hok van armoede ontsnap

Dr Braam Hanekom
Dr Braam Hanekom