Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Dr Coenie Burger

Dr Coenie Burger is ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel op leraars en gemeentes afgedruk, veral ook ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Vir sy skryfwerk is hy onder andere bekroon met die gesogte Andrew Murray prys en die Suid Afrikaanse Akademie se Totiusprys. Hy was direkteur van Ekklesia, ‘n ekumeniese sentrum wat fokus op bedieningsontwikkeling en praktiese teologiese navorsing by die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch. Coenie is getroud met Lydia en hulle woon op Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Dr Coenie Burger