Martin Schwella is ’n storieverteller en illustreerder van Bloemfontein. Hy is passievol oor die krag van stories en die impak wat dit kan hê.
Met sy verbeelding en ervaring as pa van vier, skep hy stories en karakters waarmee kinders kan vereenselwig en saam nuwe lesse kan ontdek.
Boek: The Lost Little Lamb
Boek: Die Verlore Skapie
Radio Helderberg onderhoud
