Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Carel Anthonissen

Carel Anthonissen het as leraar gespesialiseer in die werk van die Duitse teoloog, Dietrich Bonhoeffer. Na drie vrugbare bedieninge in Somerset-Oos, Johannesburg en Stellenbosch, was hy vir elf jaar Direkteur vir die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit in Kaapstad. Die Sentrum is ‘n organisasie wat geestelike vorming d.m.v. van stilte, gebed, afsondering en sosiale verantwoordelikheid bevorder. Die Sentrum is in 1986 deur Biskop Desmond Tutu as ‘n ekumeniese gemeenskap gestig. Anthonissen het naas sy teologiese werk, die afgelope jare daaglikse meditasies vir o.a. Bybelmedia en ‘n Stildiens-gemeenskap op Stellenbosch geskryf. Stil-weg is vrug van hierdie arbeid. Sy stil-bediening maak baie gebruik van gepaste letterkundige tekste, gedigte en musiek.

Boek: Stil-weg, gedagtes oor stilte en vertroue

Luister hier na die onderhoud op Radio Helderberg.

 

Carel Anthonissen