Frits Gaum was die skrywer van verskeie boeke, redakteur van Kerkbode en skriba van die Algemene Sinode van die NG Kerk. Hy is op 1 Oktober 2024 oorlede, oorleef deur sy vrou Henda, kinders André, Laurie en Lina, en vyf kleinkinders. Hierdie is sy laaste boek.