Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Faan Botha

Dr Faan Botha het vanaf 1967 diens gedoen as leraar van hoofsaaklik Suid-Sotho sprekende gemeentes in Germiston, Fouriesburg, Reitz en Lesotho (Teyateyaneng).
Vanaf 1980 was hy betrokke by die opleiding van teologiese studente by die Qwaqwa kampus van die Universiteit van die Noorde. Hy het ’n doktorsgraad verwerf in Nuwe Testamentiese Eksegese. Hy het reeds verskeie boeke in Suid-Sotho en Afrikaans met die oog op die toerusting van lidmate van die kerk geskryf en is tans nog ’n deeltydse predikant van ’n Suid-Sotho sprekende gemeente.

Christian Literature Fund CLF Faan Botha CLF author - free christian material affordable christian material
Faan Botha