Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Susan Goosen

Ek is ’n gekwalifiseerde onderwyseres wat nog altyd ’n liefde vir woorde, boeke en skryf gehad het. Deur my betrokkenheid by skole, en natuurlik my ervarings met my eie kinders, het die Here die belangrikheid van geloofsvorming op my hart kom lê. Dit is ’n voortdurende reis en een waar ek gedurigdeur meer leer.
CLF se Bybelprojek, asook ander publikasies en my betrokkenheid by die tydskrif Lig, het aan my die geleentheid gebied om my belangstelling in kinders, ouerskap, opvoeding en skryf te kombineer. Ek is dankbaar dat die Here my hiertoe geroep het en vir die geleentheid om so baie by kinders en hulle ouers te leer.
Ek woon saam met my man, Eduard, en ons drie kinders, Anel, André en Esther, in Mkhuze Wildtuin in die noorde van KZN.

Susan Goosen