Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file

Karen Pretorius

Karien Pretorius het haar B-Mus-, B-Mus(Hons) en M-mus graad in musiek aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Saam met haar formele kwalifikasies het sy verskeie Nasionale en Internasionale werkswinkels in musiekbediening bygewoon. Dit het haar nie net blootgestel aan verskillende gesprekke oor erediens- en musiekstyle nie, maar ook aan gesprekke oor die teologiese raamwerk waarbinne die musiekbediening plaasvind.

Skills

Posted on

6 Apr 2022