Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Ronell Bezuidenhout

Ronell Bezuidenhout is ’n deurleefde teoloog en ervare skrywer. Sy is tans die Pastor van die Suidkaapse Evangelies-Lutherse Gemeente, nadat sy drie dekades as predikant in die NG Kerk gedien het. In 2018 het sy haar in Groot Brakrivier gevestig, waar ‘n nuwe fase van haar lewe aangebreek het: ‘n bediening deur middel van sosiale media. Daagliks lees bykans 40 000 lesers oor verskeie landsgrense en kontinente haar meditasies. Die diepgaande bestudering van ikonografie (die visuele vertolking van die Woord) en die grondige ondersoek van kerkgeskiedenis, spesifiek die “Woestynperiode”, dien as groot inspirasies vir Ronell se werk. Dit bevorder die kernwaardes van deernis en medemenslikheid in haar skryfwerk.

Boek: Van Ashoop tot Hoop – ‘n 40 dae reis na Hoop

Ronell Bezuidenhout
Ronell Bezuidenhout