‘n Lied voor die troon
2 July 2024

‘n Lied voor die troon

Passage: Openbaring 15:2-4

Die boek Openbaring gaan oor die eindtyd, die tyd waarin ons nou leef en die tyd wat nog kom. Dis in apokaliptiese taal geskryf, simbolies, vol beelde en visioene. Die boek is bedoel vir Christene wat swaarkry, selfs gemartel word. Dis ‘n oproep om te bly volhard in die geloof, wat ook al rondom ons gebeur.

Download Files Notes