Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Jubilate
2 July 2024

Jubilate

Passage: 2 Kor 4:13-5:1

Dis Jubilate-Sondag – die derde Sondag na die Opstanding. Ons word opgeroep om vandag te jubel, bly te wees, diep dankbaar.

Waaroor moet ons jubel?

In die voorgeskrewe teksgedeeltes gaan dit oor die noue verband tussen Christus se opstanding en ‘n nuwe skepping wat aan die kom is. Christus se kruis en opstanding het nie net te doen met vergiffenis van sonde nie, dit het veral ook te doen met die heelmaak van alles, dis die begin van ‘n nuwe skepping.

Download Files Notes