Die Ethiopiër word gedoop
8 July 2024

Die Ethiopiër word gedoop

Passage: Handelinge 8:26-39

Die boek Handelinge wys hoe die evangelie allerlei grense oorsteek – geografiese-, sosiale-, taal- en kultuurgrense. Nie net Joodse Christene in Jerusalem nie, maar ook Samaritane, Grieke en Romeine. Hier gaan dit oor die doop van iemand uit Afrika, uit Ethiopië.

As mens nou die verhaal sou verfilm, die atmosfeer en dieper betekenis daarvan probeer vasvat in ‘n moderne fliek, sal die regisseur op ‘n paar fasette moet fokus.

 

Foto: https://www.gospelimages.com/paintings/109/the-eunuch-from-ethiopia?

 

Download Files Notes