Brood uit die hemel
15 July 2024

Brood uit die hemel

Passage: Eksodus 16:2-4, 9-18

Wanneer ‘n mens ‘n teks uit die Ou Testament oordink, moet jy dit op ten minste drie vlakke probeer lees en verstaan.

Op ‘n eerste vlak gaan dit bloot om wat jy in die teks self sien. Wat staan hier?

Hier staan dat Israel pas deur die Rietsee heen verlos is, wonderbaarlik.

Download Files Notes