Paulus stel hier twee eras, twee tydperke teenoor mekaar. Die hede teenoor die toekoms. Die era waarin ons nou leef, die hede, word gekenmerk deur lyding, verganklikheid, gebrokenheid. Die era…
‘n Sekere man uit die skare kom na Jesus en vra: “meester, wees regter en bemiddel in my dispuut met my broer oor ons erfporsie.” Dis wat Joodse rabbi’s gedoen…