Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Ryk in God
2 October 2023

Ryk in God

Passage: Lukas 12:13-21, 1 Tim 6:17-19

‘n Sekere man uit die skare kom na Jesus en vra: “meester, wees regter en bemiddel in my dispuut met my broer oor ons erfporsie.” Dis wat Joodse rabbi’s gedoen het, om as regters en bemiddelaars in alledaagse sake op te tree. Maar Jesus wys die versoek af… of doen Hy dalk juis wat die man vra, maar op ‘n veel radikaler manier as wat verwag is? Jesus Christus vertel dan ‘n gelykenis, met ‘n belangrike lewensles vir al die omstanders.

Die gelykenis gaan oor gierigheid. Waak teen enige vorm van gierigheid, sê Christus. Wees liewer vrygewig. Op ‘n nog dieper vlak gaan dit oor ryk wees in aardse besittings teenoor ryk wees in God. Daar’s twee soorte rykdom … na watter rykdom strewe ons?

 

Foto: James Wainscoat https://unsplash.com/photos/ejgHMJzP8oc

Download Files Notes