Om vas te byt in die geloof
2 October 2023

Om vas te byt in die geloof

Passage: Heb 10:24-25, 31-39

Vir wie is die Hebreër-boek geskryf? Die boek is vir tweede-geslag Christene geskryf. Hulle was nie daar toe Christus nog geleef het nie. Hulle was ook nie daar toe die Heilige Gees uitgestort is nie. Hulle weet maar net daarvan op hoorsê. Dit beteken egter nie hulle was nie goeie, gelowige mense nie, trouens, hulle het goed weggespring met hulle geloof. Te midde van allerlei vervolging en swaarkry het hulle bly glo, steeds daarna gestreef om die Here se wil te doen.

 

Foto: Fabien Wl https://unsplash.com/photos/7ieLK3L-j54

Download Files Notes