Of weet julle nie / Or don’t you know…
“Of weet julle nie / Or don’t you know… Dis belangrik om te onthou en te verstaan wat gebeur het toe ons gedoop is, wat die implikasies daarvan vir ons lewe is. Dikwels waarsku die Bybel teen vergeet, nie meer weet wat God aan ons gedoen het nie. Daarom die opdrag: God se verhaal van liefde vir ons moet ons by ons kinders inskerp, ons moet met hulle daaroor praat by die huis en op pad, as ons gaan slaap en as ons opstaan. Jy moet dit as ‘n herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet ‘n merk op jou voorkop wees. Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. Help ons kinders om te onthou dat God vir hulle lief is, en dat Hy dit eenmaal deur die doop kom belowe het, vir elkeen van ons op die naam.
But first, we must remember that baptism is not something we do or the pastor does. It is not something we must first deserve or even believe. It is something God does to us by his grace alone. God takes the initiative in baptism. We, therefore, regard baptism as a sacrament – a gift God undeservedly bestows upon us. The gracious God even gives the baptism promises to little children who do not yet comprehend the whole meaning of it.