Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Loof Hom, alle nasies!
17 December 2024

Loof Hom, alle nasies!

Passage: Jesaja 40:1-5, 9-11 en Romeine 15:7-13

As Adventsoordenking behoort ons Jesaja 40 saam met Romeine 15 te lees.

Kom ons kyk eers na Jesaja 40. Die volk Israel was reeds jare lank in Babiloniese ballingskap. Dit was vir hulle so traumaties, hulle het gewonder of God van hulle vergeet het, en selfs of God regtig bestaan. Hulle is dan so uitgelewer aan die Babiloniërs met hulle skynbaar sterker afgode.

Download Files Notes