Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Hoe weet ons die opstanding is waar?
12 April 2023

Hoe weet ons die opstanding is waar?

Passage: 1 Korintiërs 15:1-11

Paulus gee hier ‘n opsomming van ons Christelike geloof – drie  kernwaarhede van die evangelie. Dit dien as ‘n baie vroeë geloofsbelydenis. Die drie pilare waarop ons geloof staan, is: (1) Christus het vir ons sonde gesterf, (2) Hy is begrawe, met ander woorde Hy was werklik dood, en (3) Hy is op die derde dag uit die dood opgewek. Dit is die wesenlike, die hart van die evangelie,  skryf Paulus hier.

Download Files Notes