Tenebrae
Tenebrae is oor al die eeue die kerklike viering van die laaste gebeure rondom Jesus se sterwe. Tenebrae kom van die woord tenebris, Latyn vir donkerte, darkness in Engels, finster in Duits.
Topics:
Lent / Lydenstyd