Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Palmsondag: wat presies vier ons?
6 April 2023

Palmsondag: wat presies vier ons?

Passage: Johannes 12:12-19

Oor die eeue heen herdenk die kerk wêreldwyd op Palmsondag hoe Jesus Jerusalem inry op die rug van ‘n donkie, met die skare wat hulle boklere voor Hom in die pad neerlê, palmtakke swaai en hardop uitroep: “Hosanna!” “Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!” en “Die Koning van Israel!”

Download Files Notes