Om te bly roep
26 February 2023

Om te bly roep

Passage: Job 2:1-13

Vandag is die eerste Sondag van Lydenstyd. Dit staan bekend as Invocavit, ‘n Latynse woord wat afgelei is van die werkwoord-stam in-voco, wat roep beteken, ek roep. Om na God te roep, te bly roep, al roepende op die lydensweg te gaan, dis waaroor dié eerste Sondag van Lydenstyd gaan.

Download Files Notes