Oor die eeue heen herdenk die kerk wêreldwyd op Palmsondag hoe Jesus Jerusalem inry op die rug van ‘n donkie, met die skare wat hulle boklere voor Hom in die…
In the Lutheran tradition we prefer to speak of a Divine Service rather than a worship service. Why? Because the church service – in German Gottesdienst – is not in…
Dit is vandag Sondag, die viering van Jesus se opstanding uit die dood. In ‘n sekere sin is dit die heel belangrikste kerklike fees, ‘n vreugdefees, ‘n dag vol blydskap…
Die boek Esegiël is in ‘n ontstellende, donker tyd in Israel se geskiedenis geskryf – rondom die vernietiging van die stad Jerusalem, die platslaan van die tempel (Esegiël 33:21-33) en…
Nadat Jesus uit die dood opgestaan het, so vertel die skrywer van die Johannes Evangelie, het Hy verskeie kere aan verskillende mense verskyn. Aan Maria Magdalena; aan sy dissipels waar…
Mirjam, die suster van Moses en Aaron, was ‘n besonderse vrou. Al was sy ‘n gewone, feilbare mens – die Bybel vertel ook van haar foute, byvoorbeeld toe sy Moses…
Dit was die Donderdagaand, op die vooraand van Jesus se kruisiging die Vrydag. Jesus het op hierdie aand die laaste keer die Avondmaal van die Joodse Pasga gevier en in…
