Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Hy is opgewek
25 April 2022

Hy is opgewek

Passage: Markus 16:1-8

Dit is vandag Sondag, die viering van Jesus se opstanding uit die dood. In ‘n sekere sin is dit die heel belangrikste kerklike fees, ‘n vreugdefees, ‘n dag vol blydskap en dankbaarheid. Die liturgiese kleur van vandag is wit. Dis dieselfde kleur van die klere wat die oorwinnende Christene, die seevierende kerk, by hul aankoms in die hemel aanhet – skoongewas, sonder enige blaam, vrygespreek.

Download Files Notes