In Christus se dood en opstanding ingedoop
Op die sesde Sondag na Trinitatis vier ons ons doop. Ons dink na oor die betekenis daarvan dat ons gedoop is in die Naam van die Vader, Seun en Heilige Gees. Wat het daar gebeur dié dag toe ons gedoop is? Hoe raak dit wat dáár gebeur het ons lewe hier, elke dag? Het dit regtig enige betekenis?
Topics:
Pentecost / Pinkster