Die Heilige Gees maak vry en gee lewe
15 June 2022

Die Heilige Gees maak vry en gee lewe

Passage: Romeine 8:1-2 en 9-11

Pinkstersondag

Die ou Joodse Pinksterfees was gewoonlik vyftig dae na die Pasga gevier. Hulle het dit as oesfees gevier. Die eerste gerwe gars is dan gesny en as offer na die tempel gebring. Daarmee het hulle kom dankie sê vir die oes wat hulle nou kon begin insamel.

Download Files Notes