Die Brood van die lewe
Verlede Sondag het ons nagedink oor die betekenis van die sakrament van die doop – die diepe troos wat daarin sit dat ons gedoop is. Hierdie Sondag gaan dit oor die nagmaal. Wat beleef ons in die sakrament van die heilige nagmaal? Die voorgeskrewe teks kom uit Johannes 6, die verhaal van die vermeerdering van die brode.
Topics:
Pentecost / Pinkster