Pinkstersondag Die ou Joodse Pinksterfees was gewoonlik vyftig dae na die Pasga gevier. Hulle het dit as oesfees gevier. Die eerste gerwe gars is dan gesny en as offer na…
Dit is vandag Rogate Sondag. Die Latynse werkwoord rogare beteken “vra”. Ons dink vandag oor gebed as vra, versoek, pleit, smeek – ons mag maar met vrymoedigheid na die Vader…
Met hierdie voorgeskrewe teks vier ons Kantate-Sondag, vier ons die wonder van kerkmusiek. Want sonder musiek kan ons die Here nie eintlik reg aanbid nie. Die klanke van musiek, die…
Daar is baie mense wat sukkel om in God te glo, of om in God te bly glo, juis omdat daar soveel lyding in ons wêreld is. Kyk net al…
Pinkstersondag, presies vyftig dae na Opstandingsondag – die fees van die koms van die Heilige Gees, die Gees as die opgestane, lewende Here in ons midde, tussen ons, binne ons...…
Om te sing en dans, Hosanna uit te roep en takke te swaai, om met ons hele wese, met liggaam en gees, aan God lof en dank te betuig, dit…
