Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Die Drie-enige God dra ons deur lyding?
30 May 2022

Die Drie-enige God dra ons deur lyding?

Passage: Romeine 8:26-30, 37-39

Daar is baie mense wat sukkel om in God te glo, of om in God te bly glo, juis omdat daar soveel lyding in ons wêreld is. Kyk net al die lyding, die miljoene mense wat van honger geweld of in natuurrampe sterf, weerlose mense uitgelewer aan die gebrokenheid van ons wêreld. Kyk maar hoe swaar kry selfs die aarde, God se skepping! Waar is God in dit alles? Hoe kan ons in ‘n God glo wat toelaat dat al die lyding gebeur? So vra die mense wat sukkel om te glo. Paulus probeer in Romeine 8 hierop antwoord.

Download Files Notes