Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Sing met dankbare harte
30 May 2022

Sing met dankbare harte

Passage: Kolossense 3:12-17

Met hierdie voorgeskrewe teks vier ons Kantate-Sondag, vier ons die wonder van kerkmusiek. Want sonder musiek kan ons die Here nie eintlik reg aanbid nie. Die klanke van musiek, die ritme en melodie, die woorde en gevoel gee uitdrukking aan ons diepste verlange na God, ons verwondering oor God, ons dankbaarheid en ons aanbidding. Dit wat ons in ons harte glo, sing ons met ons monde. Daar waar ons woorde kortskiet, daar help musiek ons uitdrukking gee aan die lof en dank in ons harte en die belydenis op ons lippe.

Download Files Notes