
Hoe weet ons Jesus is die Messias wat sou kom?
Hoe weet ons Jesus is die regte Messias wat sou kom? Is daar, behalwe wat in die skrifte opgeteken is, enige bewyse dat Hy regtig gekom het – konkrete bewyse, sienbaar en hoorbaar? En: is daar enige sien- en hoorbare tekens dat Hy weer sal kom?
Topics:
Advent / Adventtyd