Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
“Julle God is hier!”
12 December 2022

“Julle God is hier!”

Passage: Jesaja 40:1-11

Jesaja 39 eindig op ‘n onheilspellende noot. Koning Hiskia, die Koning van die Jode, doen ‘n onnosele ding. Hy ontvang ‘n afvaardiging uit Babilon. En dan kan hy homself nie keer nie. Gedryf deur ydelheid, wys hy al sy skatkamers vir die Babiloniërs. Al sy wapens, alles wat in sy voorraadkamers was, dit wys hy spoggerig vir die vyand. Dan kom sien die profeet Jesaja hom. Koning Hiskia, wat het jy aangevang? Hierdie Babiloniërs kom terug om al jou skatte in te palm. Die hele stad Jerusalem, insluitende die tempel, sal hulle kom platslaan en jou skatte, jou seuns en die hele volk in ballingskap wegvoer, om daar in Babilon slawe te word.

Download Files Notes