Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Kyk! daar kom hy
12 December 2022

Kyk! daar kom hy

Passage: Hooglied 2:8-13

Die voorgeskrewe teks vir die tweede Adventsondag kom vanjaar uit die boek Hooglied. Dit was nogal moeilik om voor te berei, want hoe preek jy oor dié teks? Wat het dit met Advent te make? Want die teks is ‘n liefdeslied; dit gaan oor die seksuele verhouding tussen ‘n jongman en jongvrou. Dis vol sensuele beelde, erotiese begeertes! Iewers het ‘n pastor vir ‘n voornemende huwelikspaartjie gevra hulle moet self die teks waaroor hy op hulle troudag sou preek uit Hooglied kies. Toe kom hulle terug en sê nee, kies liewer ‘n teks uit ‘n ander boek. Hooglied is te eksplisiet, dit maak ons skaam. Hoe preek ek dan nou daaroor vir ‘n gemeente vol ouer mense? Maar tog, iewers in Duitsland het ‘n klompie kerkvaders jare terug al besluit: dis die teks wat vandag hier in St Paulus gemeente gepreek moet word!

Download Files Notes