Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
“Ek is wat Ek is” – laaste Sondag van Epifanie
3 February 2025

“Ek is wat Ek is” – laaste Sondag van Epifanie

Passage: Eksodus 3:1-7, 10, 13-14

By dié skrifgedeelte trek mens jou sandale uit; jy kom hier op heilige grond, in die  teenwoordigheid van die heilige God. Die Here  verskyn hier aan Moses. Die Here neem hier die inisiatief, trek die sluier oop, en bied aan Moses ‘n teofanie, ‘n openbaring. Die verhaal van die brandende doringbos is ‘n ryk verhaal; ons kan daaroor nooit uitgepraat raak nie.

Vanoggend staan ons by net twee vrae van Moses stil. Moses vra eers: “wie is ek?” en dan waag hy om te vra: “wie is U, Here?”

Download Files Notes