Omdat dit ‘n bekende verhaal is, is daar die gevaar dat dit ons nie meer aangryp, ons nie meer in verwondering laat nie. Daar is dieper betekenisse in die verhaal…
By dié skrifgedeelte trek mens jou sandale uit; jy kom hier op heilige grond, in die teenwoordigheid van die heilige God. Die Here verskyn hier aan Moses. Die Here neem…
Dis ‘n bekende verhaal oor Jesus se gesprek met die naamlose Samaritaanse vrou by die put van Jakob. Dit het dieper lae van betekenis, wat maklik misverstaan kan word. Mens…
Naas Paasfees en Kersfees, is Epifanie die belangrikste feestyd in die kerk. Epifanie word wêreldwyd op die 6de Januarie, en die Sondae daarna gevier. Epifanie kom van ‘n Griekse woord…
1 Korintiërs 13 is die Hooglied van die Liefde. Dit word dikwels by huweliksbevestigings gepreek. En dit is goed so; dis immers ook van toepassing op die huwelik. Maar, hoe…
Dis belangrik om net eers te vra: teen watter agtergrond is dié teksgedeelte geskryf. Vir wie was en is die boodskap bedoel? Die Profeet is gestuur na die Jode wat…
In die Evangelie van Matteus is dit ‘n bekende en belangrike verhaal. Die tollenaar wat Jesus hier in die dorp Kapernaum geroep het, se naam was ook Levi – so…
Vandag is die laaste Sondag van Epifanie. Epifanie gaan oor die aan-die-lig-kom, die bekend-word, die openbaarmaking van wie Jesus regtig is. Epifanie beteken die gordyn word bietjie weggetrek, sodat die…
Vandag is dit die tweede Sondag van Epifanie. Gedurende Epifanie dink die kerk wêreldwyd oor die onthulling dat Jesus Christus regtig die Messias is, die een wat God gestuur het…
“Niks is vir God onmoontlik nie.” Dis die een gedagte wat uitstaan in hierdie uitsonderlike verhaal. Want die verhaal vertel van die dag toe die onmoontlike gebeur het – dit…
Dit is die vierde Sondag na Epifanie. Epifanie is die tyd van die kerkjaar waarin ons nadink oor hoe dit bekend geraak het dat Jesus van Nasaret die Christus is,…
Op die derde Sondag na Epifanie staan ons stil by ‘n verdere “onthulling”, ‘n ooptrek van die gordyn, om iets meer van die agter-die-skerms-werkende God te openbaar. In daardie tyd…