Petrus skenk ons ‘n kompas, vir dié tyd van “fake news”
Dit is die vierde Sondag na Epifanie. Epifanie is die tyd van die kerkjaar waarin ons nadink oor hoe dit bekend geraak het dat Jesus van Nasaret die Christus is, die Verlosser, God self wat mens kom word het. Wat sien ons as die gordyn bietjie weggetrek word en iets van die misterie van die Drie-eenheid onthul word?
Topics:
Epiphany / Epifanie