Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Om die geheime van die koninkryk van God te ken
8 February 2021

Om die geheime van die koninkryk van God te ken

Passage: Luke 8:4-15

In die vorige hoofstuk van Lukas lees ons hoe Johannes die Doper, daardie onverskrokke prediker wat die weg voorberei het vir die koms van Christus, tog begin twyfel. Hy wat dit eens so oortuigend kon uitwys: “daar is die Lam van God”, hy begin nou twyfel of hy dit ooit reg gehad het.

Download Files Notes