Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Godsdiens kan dodelik gevaarlik wees!
15 February 2021

Godsdiens kan dodelik gevaarlik wees!

Passage: Isaiah 58:1-10

Dit is die Sondag voor Aswoensdag, die begin van die lydenstyd. Die Skriflesing vir vandag se preek kom uit Jesaja 58, wat in die derde afdeling van die boek Jesaja val. Die eerste deel van die boek gaan oor die volk wat in ballingskap uit Jerusalem weggevoer is. Die tweede deel van Jesaja handel oor die Here se verlossingspad vir hulle, terug Jerusalem toe. En die derde deel van die boek gaan oor die volk wat nou weer terug is in Jerusalem, terug by die tempel, by die plek waaroor hulle jarelank gedroom het … en tog ervaar hulle daar teleurstelling.

Download Files Notes