Die Here het teen my gedraai
Op die derde Sondag na Epifanie staan ons stil by ‘n verdere “onthulling”, ‘n ooptrek van die gordyn, om iets meer van die agter-die-skerms-werkende God te openbaar. In daardie tyd (en dis vandag nog so), is die beste manier om die sluier weg te trek deur ‘n storie te vertel.
Topics:
Epiphany / Epifanie