Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Wie se naaste is ek?
18 January 2021

Wie se naaste is ek?

Passage: Acts 6:1-7

Oor naasteliefde, omgee vir ander, mekaar se laste dra, barmhartig-wees, mekaar in liefde dien – en dit oor grense van taal en kultuur, klas of ras heen – daaroor is die Evangelies en die Nuwe-Testamentiese briewe propvol. Maar netso ook die Ou Testament. Omgee vir vreemdelinge, weduwees en wese moes van die begin af ’n onderskeidende kenmerk van die volk van God wees. Dis wat heilig-wees en regverdig-wees beteken, om heilig en regverdig soos God te wees.

Download Files Notes