Op grond van die groot ontferming van God
18 January 2021

Op grond van die groot ontferming van God

Passage: Romans 8:12-16, Romans 12:1-8

In die eerste elf hoofstukke van die Romeine-brief verduidelik Paulus die wonderlike ding dat ons, ook ons wat nie direkte afstammelinge van Abraham – dus Jode – is nie, tog deel geword het aan die Verbond van God met Israel, dat ons erfgename van die verbondsbeloftes geword het. Ons is kinders van God. Ons is deel van sy huisgesin. Ons kan vir God “Abba” sê, met vrymoedigheid óns Vader noem … dit staan vas.

Download Files Notes