En op die derde dag was daar ‘n bruilof in Kana
Dit is die tweede Sondag na Epifanie. Ons staan steeds stil by die onthulling of manifestasie (epifanie) van wie Jesus van Nasaret regtig is. Die eerste hoofstukke van die Johannes Evangelie gaan presies daaroor.
Topics:
Epiphany / Epifanie