Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
‘n Vreemde verhaal
12 Jan 2021

‘n Vreemde verhaal

Passage: Luke 2:41-52

Dit begin as ‘n gewone verhaal. Joodse ouers en hul opgeskote seun wat aan die jaarlikse pelgrimstog na en viering van die Pasga in Jerusalem deelneem. Uit die dorpie Nasaret het mense saamgestap, gesinne en groter families, ouer mense en kinders wat in groepies saamspeel en vooruit hardloop – ‘n bekende gebeure, ‘n ou ritueel.

Download Files Notes